Idees Vol Vrees Volume 4

R78,26

Category:

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Idees Vol Vrees Volume 4 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes, en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie.