Stationery Store

Graad 10 Woema Werkboek

ISBN 9780987037756
R300.00
Pre-Order
Out of stock, available for pre-order
1
Save this product for later
Share this product with your friends
Graad 10 Woema Werkboek
Product Details
ISBN: 9780987037756

This product will be shipped in approximately 7-14 working days

Om 'n addisionele taal magtig te raak, moet 'n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou ? module se tema nie boeiend wees nie. So 'n leerder sal waarskynlik dit moeiliker vind om 'n addisionele taal aan te leer. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik. Die Woema Graad 10-Werkboek se doel is om die basiese kennis van taal op 'n kreatiewe en interaktiewe manier oor te dra. Woeker in Afrikaans Addisionele Taal met Woemaboeke. Die Graad 10 Woema het die volgende temas: Praat maar, ek luister; 'n Appel 'n dag; Stokperdjies; Eendag as ek groot is; Uitvindings; My hartjie, my liefie.