Zoem in Wiskunde Graad 12 Statistiek

R29,52

Zoem in Wiskunde Graad 12 Statistiek is ’n multimediakursus propvol foto’s, illustrasies, video’s, oudio-onderrig, animasies, simulasies en interaktiewe aktiwiteite met onmiddellike terugvoer. Gebruik Zoem in as jou persoonlike tutor en kry die selfvertroue om in die klas én in eksamens sukses te behaal.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780190743536

Number Of Pages

0

File Size

85.38 mb

Format

SNAP

Edition

1

Published

15-01-2020