Zoem in Wiskunde Graad 12 Analitiese meetkunde

R33,95

Zoem in Wiskunde Graad 12 Analitiese meetkunde is ’n multimediakursus propvol foto’s, illustrasies, video’s, oudio-onderrig, animasies, simulasies en interaktiewe aktiwiteite met onmiddellike terugvoer. Gebruik Zoem in as jou persoonlike tutor en kry die selfvertroue om in die klas én in eksamens sukses te behaal.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780190738983

Number Of Pages

0

File Size

117.88 mb

Format

SNAP

Edition

1

Published

15-01-2020