Zanzibar Zen

R217,39

Wanneer ’n nuuskierige toeris in Zanzibar vermoor word, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Die bou van Giorgio Comaneti se blinknuwe casino gaan die helfte van die Jozani-woud uitwis. Toast le Roux, omgewingsjoernalis, moet die stootskrapers keer. Maar Comaneti se gevaarlike handlangers is op Toast se spoor . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802515

Number Of Pages

304

File Size

0.87 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-04-2022