Zackie Mostert Omnibus 2 (boek 6-10)

R157,00

Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of ’n klomp meisies baie, baie vies maak ”“ waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Hierdie briljante, bekostigbare omnibus bevat nog vyf Zackie-avonture.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799391343

Number Of Pages

232

File Size

14.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-10-2018