Zackie Mostert en die vreeslike verjaars

R115,00

Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ’n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou ”“ en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799377378

Number Of Pages

34

File Size

4.86 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2015