Zackie Mostert en die slim speurder

R115,00

Die hele skool is opgewonde omdat die bekende sangeres Jenny Jay ’n konsert daar gaan hou en haar nuwe musiekvideo daar gaan verfilm. Maar dan verdwyn Jenny Jay se duur halssnoer ”“ en iemand dink Vincent het dit gevat. Zackie besluit hy gaan sy lyf speurder hou en Vincent se onskuld bewys.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799384161

Number Of Pages

31

File Size

3.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2017