Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar

R115,00

Vincent besluit om SUPERHELDE te word. Hulle gaan MOOI MEISIES red, SKURKE vastrek en MISDAAD uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie. Totdat hulle ’n regte skelm teëkom ”¦

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799359992

Number Of Pages

44

File Size

3.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2013