Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

R115,00

Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie … Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends … Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om simpel poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor ’n nare gedaante wat in die bosse by die kampterrein rondsluip …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799361889

Number Of Pages

0

File Size

3.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-05-2013