Zackie Mostert en die fantastiese fliek

R100,00

Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ’n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ’n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ’n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen! Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie ’n kans om ’n rol in die fliek te kry nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799392319

Number Of Pages

48

File Size

3.35 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-01-2019