Zackie Mostert (1) en die ongelooflike kulkunsie

R115,00

Zackie ontdek ’n ou boks in die buitekamer. Dis propvol dinge waarmee jy ONGELOOFLIKE kulkunsies kan doen! Hy en Vincent besluit om ’n vertoning by die skool aan te bied. Maar dan loop een van Zackie se FANTASTIESE toertjies skeef … en hy en Vincent is in GROOT MOEILIKHEID!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799359947

Number Of Pages

56

File Size

2.31 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-01-2002