Z-A-K: Die Blou Planeet

R166,00

Mitch en sy beste vriend Lionel besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners van Deltaville te red toe die ruimtewesens in die dorp land en inwoners begin ontvoer. Op die planeet Zenkion droom Imke (half-Aardling/half-Zenkioniet) daaroor om die Blou Planeet – Aarde – te besoek. Mitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise en ruimtewesens en ’n soeke na die plek waar elkeen behoort.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799394061

Number Of Pages

144

File Size

1.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2019