Die X-kit Presteer! Wiskunde Graad 9 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
X-kit Presteer! Wiskunde Graad 9 Studiegids (Modules 2 en 3) eHoofstuk sluit die volgende onderwerpe in:
- Module 2: Patrone, funksies en algebra; en
- Module 3: Vorm en ruimte.
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.