X-kit Presteer! Wiskunde Graad 9 Studiegids (Module 1) ePDF (perpetual licence)

R43,48

Die X-kit Presteer! Wiskunde Graad 9 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

X-kit Presteer! Wiskunde Graad 9 Studiegids (Module 1) eHoofstuk sluit die volgende onderwerp in:
• Module 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781775789826

Number Of Pages

114

File Size

1.38 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-11-2013