X-kit Presteer! Wiskunde Graad 8 Studiegids (Modules 2 en 3) ePDF (perpetual licence)

R43,48

Die X-kit Presteer! Wiskunde Graad 8 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

X-kit Presteer! Wiskunde Graad 8 Studiegids (Modules 2 en 3) eHoofstuk sluit die volgende onderwerpe in:
• Module 2: Patrone, funksies en algebra; en
• Module 3: Ruimte en vorm (meetkunde).

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781775789871

Number Of Pages

43

File Size

4.38 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-11-2013