X-kit Presteer! Wiskunde Graad 12 Eksamenhersieningsboek ePDF (perpetual licence)

R66,96

Die X-kit Presteer! Wiskunde Graad 12 Eksamenhersieningsboek sluit vraestelle en antwoorde in wat deur ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om leerders goed voor te berei vir die eksamen.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781775957683

Number Of Pages

152

File Size

1.54 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-01-2014