X-kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids ePDF (perpetual licence)

R141,00

Die X-kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776101504

Number Of Pages

208

File Size

6.82 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-05-2016