X-kit Presteer! sprak of sprook en ander gedigte: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Studiegids ePDF (perpetual licence)

R126,99

X-kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781776101245

Number Of Pages

152

File Size

5.09 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-04-2016