Wynie

R152,17

Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wêreld te maak. Dis ook ’n verhaal van ongeëwenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar ’n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. ’n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781770227712

Number Of Pages

296

File Size

7.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2015