Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

R73,91

Hierdie boek verduidelik sagkens wat virusse is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee ook wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, insluitend stappe oor hoe om jou hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat ‘n virus oraloor versprei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181501

Number Of Pages

24

File Size

20.77 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

20-04-2020