Woestyngevangene

R243,48

Leo Knight word per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Hy besluit om te wag, maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin ’n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisieke en geestelike krag sal moet gebruik.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053804

Number Of Pages

144

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-09-2011