Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 help bomme plant by die Shoprite-winkel in Worcester. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié verwoestende ontploffings en Stefaans word vir veertig jaar tronk toe gestuur. In die gevangenis kruis sy pad met talle mense van verskeie rasse – en dié interaksie oortuig hom om met nuwe oë na homself en die mense om hom te kyk.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624088271 |
Number Of Pages | 272 |
File Size | 2.56 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-05-2019 |