Wit terroriste

R252,17

Albert Blake vertel die dramatiese ware verhale van Afrikaners wat hulle tot terreur gewend het. Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs… Almal Afrikaners wat die land in die 1940’s naby aan die afgrond van anargie gebring het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624081593

Number Of Pages

304

File Size

3.72 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-09-2018