Wit leuen

R260,00

Richter het ‘n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa. Toe hy mis trap, moet hy vlug. Saam met Margaret reis hy deur ‘n nagmerrielandskap ‘n bisarre avontuur in. Helikopters, duikbote, kindersoldate, ongediertes, mensvreters… Wit leuen wemel van onwerklikhede, afdraaipaaie, en verrassings.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092339

Number Of Pages

208

File Size

0.72 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-01-2022