Wiskunde vir die Klaskamer Graad 10 Onderwysersgids ePDF (perpetual licence)

R183,00

Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

, , , , , , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796258007

Number Of Pages

491

File Size

14.47 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-03-2015