Wian Verwey het ’n crush op my

R153,00

Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar ’n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799370447

Number Of Pages

75

File Size

1.14 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2014