Werk soos ‘n miljardêr

R256,00

Werk soos ’n miljardêr vertel die verhaal van Dan, ’n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig. Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, ’n besigheid te begin.  Maar alles verander op ’n dag toe hy voor ’n groot besluit te staan kom. . . Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092759

Number Of Pages

256

File Size

0.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

21-04-2023