Wenkbrou

R230,43

Soos Die neus, ’n komiese aksie-fantasie cum speurverhaal, met dieselfde hoofkarakters: die eksentrieke Aga en Jesse, op ’n speurtog in die vreemde wêreld van ’n Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van moeder Motle, hoof van die Susters en lewenslange vriendin van haar ouma, vermis en vermoedelik vermoor is, vat hulle die spoor. Satiries, lig, vars.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158688

Number Of Pages

192

File Size

2.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-09-2013