Wegloopwinter

R139,13

In Rona Rupert se boeiende verhaal met sy buitengewone agtergrond is daar veel te ontdek: dat herkenning van eensaamheid in ’n ander wedersydse genesing kan bring; dat selfrespek die grondslag is van gee én ontvang, dat dit vir elke mens nodig is om nodig gehê te word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078333

Number Of Pages

118

File Size

1.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-07-2016