Weerlose meganika

R252,17

Onlangs is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat by die Slag van Bloedrivier geneem is . . . dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091363

Number Of Pages

320

File Size

0.69 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2020