Wederkoms

R208,70

Jannes Hoop word bewus van engele om hom en onthou sy lewe op die Eiland. Ten spyte van die swaarkry het hy die natuur en die lewe met verwondering ervaar. Maar ’n yslike dam en besproeiingskema bring konflik tussen die Eilanders en die regering en Jannes word in die maalkolk van geweld ingetrek.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154338

Number Of Pages

128

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011