Wat borrel in die pot?

R43,48

Wat borrel in die pot? is die eerste boek in die bekende Monstermaan-reeks. Die boek handel oor Niël-hulle se nuwe buurman, meneer Katz, ’n taksidermis. Dinge word gevaarlik as Niël snuf in die neus kry oor waarmee meneer Katz hom eintlik besig hou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432305345

Number Of Pages

128

File Size

0.79 mb

Format

EPUB

Published

17-09-2014