Wanpraktyk

R182,61

Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die “bouwerk” en die gedig as die vorm (argitektuur) waarbinne die “mens/self” gestalte kry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798155694

Number Of Pages

80

File Size

0.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2012