Wanneer woorde ontbreek

R160,87

Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes ‘n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy – jy weet glad nie wat om te sê nie. As jy al ooit só gevoel het, is dié boek vir jou bedoel. Braam Klopper, predikant en pastorale terapeut van Kemptonpark-Oos, spits homself toe op die hantering en verwerking van rou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321954

Number Of Pages

168

File Size

0.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2019