Wag-‘n-bietjie-liefde

R82,61

“Pasop vir mooi mans,” so het Amber se ma haar geleer. Maar nou is haar hoërskool-crush, Alex, weer in die prentjie en op vakansie naby Bela-Bela moet sy sy sjarme, jaloerse ander vroue en ’n nare insident met ’n njala-ram hanteer. En wat is daar tussen Alex en sy sekretaresse, Liefie?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624068013

Number Of Pages

224

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-07-2014