Vuurvoël

R208,70

Stella Mertens, Mark Dejongh en Riaan Steytler probeer elkeen iets uit hul verlede wegsteek . . . maar elke geheim het ’n vervaldatum.   

In Elmarie Viljoen-Massyn se debuutroman, Vuurvoël​, word donker geheime ontrafel wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en ’n Serwiese dwelmkartel paaie kruis.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183413

Number Of Pages

288

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-04-2023