Vuur op die horison

R269,57

Vuur op die horison is ‘n meesleurende roman wat strek van 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as brandpunt. Generasies en kontinente word omspan: die leser word meegevoer na o.m. die Suid-Afrikaanse goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engeland, Matabeleland, Portugal, die eilande van IndiĆ« en selfs die barre vlaktes van ArgentiniĆ«. Maar die roman is bo alles aangrypend in sy uitbeelding van universele menslikheid wat tot die uiterste beproef word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056423

Number Of Pages

930

File Size

2.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-09-2012