Vuur

R49,00

Sy is ʼn arm weeskind sonder enige lewenservaring. Hy is in beheer van ʼn internasionale sakeryk. Isabelle se eenvoudige lewe is wêrelde verwyder van Clayton Fielding se glansryke bestaan. Maar wanneer hulle saam in ʼn hysbak beland tydens ʼn kragonderbreking spat die vonke. Hy is nie die man wat die wêreld dink hy is nie. Sy is meer as wat hy ooit verwag het. Die vuur wat tussen hulle woed is onblusbaar ”¦

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639606309

Number Of Pages

87

File Size

0.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-12-2020