Vryskutminnaars

R80,99

Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy lê sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit dié aantreklike fotograaf se arms te bly.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799348316

Number Of Pages

199

File Size

0.65 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-08-2010