Larissa vlug Nederland toe na ‘n mislukte saak, maar kom terug toe sy uitvind dat die jong dogter in die saak vermoor is. Larissa weet dit was Ricardo. In Suid-Afrika word sy met Gideon gekonfronteer wat ‘n baie swaar verlede het. Larissa probeer geregtigheid vir die kind se dood te kry. En sal Gideon sy verlede kan verwerk?

Vreugde vir Larissa
R173,91
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322012 |
Number Of Pages | 248 |
File Size | 0.50 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-04-2020 |