Voorouer. Pelgrim. Berg.

R265,22

Vier uiteenlopende verhaallyne word op ongewone wyse saamgevleg om ’n komplekse beeld te vorm van die leefwêreld van Katerina Steenkamp. Voorouer. Pelgrim. Berg is ’n uitdagende, dikwels konfronterende, roman, en dui bowenal op vernuwing in Winterbach se werk.    

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181952

Number Of Pages

288

File Size

0.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-05-2021