Vlug van die berghaan

R95,00

Category:

Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ’n mediese dokter met ’n suksesvolle praktyk en verloof aan ’n predikant met ’n gemeente. Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en ’n gesondheidskliniek wat oorstroom … Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop ’n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Sal Olivia tussen al haar probleme kan leer om tussen plig en ware liefde te onderskei?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875303

Number Of Pages

192

File Size

0.95 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2024