Vlug na Santorini

R90,00

Na ’n traumatiese voorval met haar eks, besluit Erika om by haar familie in Santorini te gaan kuier. Sy’t skaars haar voete op die eiland gesit toe sy vir Paul Michelakis sien – die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om haar liefde en vertroue te wen.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624084587

Number Of Pages

224

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-01-2018