Vlerke vir jou hart

R80,99

Bronwen Lindeque raak verlief op die sjokolateur, Sylvain Dubois, by wie sy ‘n sjokolateurskursus in Frankryk loop. Sy stem in om sy duiwe op te pas, maar toe een wegraak, vertroebel hulle verhouding.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799373820

Number Of Pages

130

File Size

1.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2015