Vlees en bloed

R221,74

Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak. Soms ruim die susters ook opgaarders se huise op, en ander kere help hulle vloedwaters of ’n brand se skade herstel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799376753

Number Of Pages

163

File Size

1.81 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2016