Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou.
Is dit moord? Selfdood? Of bloot ’n fratsongeluk?
Vlam
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798182195 |
Number Of Pages | 288 |
File Size | 0.76 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-01-2022 |