Viva Lewensorientering 11 Leerderboek (CAPS)

R95,94

Wat maak Viva Lewensoriëntering Graad 11 anders?
Die hoofdeug van hierdie boek is sy gebruiksvriendelikheid. Viva Lewensoriëntering word gekenmerk deur duidelike,
informele taalgebruik en realistiese karakters wat die taal praat waarmee leerders kan identifiseer.
Hierdie boek is aanmoedigend en besielend.
Viva Lewensoriëntering maak beide leer en klasgee ‘n ontspanne en aangename ondervinding. Die boek se skat van
kennis en goeie raad word so prakties en prettig aangebied dat leerders maklik die nodige kennis, vaardighede en
waardes hul eie sal maak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781430729577

Number Of Pages

299

File Size

11.79 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-07-2017