Viva Lewensoriëntering 10 Onderwysersgids (KABV)

R61,26

Wat maak Viva Lewensoriëntering Graad 11 anders? Die hoofdeug van hierdie boek is sy gebruiksvriendelikheid. Viva Lewensoriëntering word gekenmerk deur duidelike, informele taalgebruik en realistiese karakters wat die taal praat waarmee leerders kan identifiseer. Hierdie boek is aanmoedigend en besielend. Viva Lewensoriëntering maak beide leer en klasgee ‘n ontspanne en aangename ondervinding. Die boek se skat van kennis en goeie raad word so prakties en prettig aangebied dat leerders maklik die nodige kennis, vaardighede en waardes hul eie sal maak. Die aktiwiteite betrek leerders by situasies waarmee hulle in hul daaglikse lewe bekend is. ‘n Menigte illustrasies, gevallestudies en praktiese voorbeelde dra tot begrip by. Leerders word onomwonde vertel wat hulle moet weet en waarom hulle dit moet weet.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781430729600

Number Of Pages

229

File Size

8.96 mb

Format

PDF

Edition

1