Viva Geskiedenis 11 Leerderboek (CAPS)

R105,06

Viva Geskiedenis Leerderboek Graad 11
Die Leerderboek bied die KABV vir Graad 11 op �n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente en �n duidelike boodskap oordra, dit is �n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese- en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word om hulle eie beredering gegrond op bewyse te formuleer. Hierdie reeks bied uitstekende voorbereiding vir die finale Graad 12 eksamen.
Sleuteleienskappe:
� Toeganklike teks wat maklik lees met verduidelikings van nuwe woorde op die bladsy waar hulle voorkom
� Gekonsolideerde tydlyn wat die geheelbeeld en gevoel gee vir die tydperk wat gedek word
� Onderwerpe vir debatte en ondersoek
� �n Wye reeks aktiwiteite vir daaglikse gebruik
� Beskikbaarheid van assesserings- en erfenistake

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9781430729532P

Number Of Pages

0

File Size

22.72 mb

Format

EPUB

Edition

1